Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Doodstraf gevra ná verkragting van Indiese meisie

2012-12-31 10:09
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die familie van 'n Indiese meisie wat deur ses mans op 'n bus in Nieu-Delhi verkrag en aangerand is en later in 'n hospitaal in Singapoer dood is, sal nie rus tot haar aanvallers gehang word nie, het haar broer in ‘n onderhoud gesê.

“Die stryd het nou eers begin. Ons wil hê die beskulidgdes moet gehang word, en ons sal daarvoor baklei, tot die einde,” het haar broer aan die Indian Express gesê.

Ses mans staan tereg op aanklagte dat hulle die 23-jarige meisie op 16 Desember verkrag het en haar toe uit die bewegende voertuig gegooi het.

Sy is Saterdag weens haar beserings dood.

Die ongeïdentifiseerde 23-jarige was die fokus van landswye betogings ná nuus oor die voorval gepubliseer is.

Haar pa het aan dieselfde koerant gesê dat sy vrou sukkel om die voorval te verwerk.

“My vrou het die afgelope twee weke skaars geëet,” het die pa gesê.

Hy het bygevoeg dat hy ook sukkel om sy dogter se dood te aanvaar.

“Dit is te pynvol. Ek het nog nie weer in haar kamer ingegaan nie. Sy is in die huis gebore. Haar boeke, klere en alles is hier,” het hy gesê.

Die doodstraf is wettig in Indië, maar teregstellings vind baie min plaas. Slegs een oortreder is in die afgelope agt jaar in Indië tereggestel.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings  |  doodstraf
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip Koen sê... Bly om te sien dat hulle nog respek het vir 'n donkie, dit is verregaande en beledigend teenoor 'n donkie om hom met daai aapgevreet te vergelyk. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.