Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Doodsdreigement ná fopoproep

2012-12-14 09:08
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Australiese radio-aanbieders wat verantwoordelik is vir 'n fopoproep wat gelei het tot die selfmoord van ‘n verpleegster, het verskeie doodsdreigemente ontvang, het die polisie in Australië gesê.

Die polisie het ‘n ondersoek van stapel gestuur ná die aanbieder Michael Christian 'n brief met 'n doodsdreigement ontvang het. Die brief waarsku Christian dat daar “patrone [is] met jou naam daarop.”

Sydney se Daily Telegraph het die brief glo in sy besit. Die dagblad het gesê dat verdere dreigemente in die brief gemaak is, maar dat dit onvanpas is om dit te publiseer.

Die Australiese Uitsaaikorporasie het op sy beurt gesê personeel van Southern Cross Austereo, 2Day FM se eienaars, ontvang al die hele week doodsdreigemente.

Jacintha Saldanha, ‘n ma van twee, het die telefoon geantwoord toe die omroepers, Mel Greig en Christian, die stem van Koningin Elizabeth II en Prins Charles nagemaak het. Saldanha het die telefoon aan 'n kollega gegee, wat die inligting oor die hertogin van Cambridge, Catherine, se gesondheid aan hulle verskaf het.

Southern Cross Austereo kon nie vir kommentaar bereik word nie, maar die Telegraph het berig dat sommige van die maatskappy se personeel na hotelle verskuif is vir hul eie veiligheid. Tien bestuurders het ook lyfwagte gekry.

Christian en Greig, wat tans berading ontvang, was nog nie weer op die lug sedert hulle Maandag op ‘n televisiestasie verskoning gevra het aan Saldanha se familie nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.