Dokter vir godslastering in hegtenis geneem

2010-12-12 14:55
Tweets Share Share line Print

Karachi - 'n Dokter is in Pakistan in hegtenis geneem omdat hy die profeet Mohammed na bewering beledig het, het polisie Sondag gesê. Dit is die twede hoë-profielsaak wat die land se omstrede wetgewing teen godslastering onder die soeklig plaas.

Naushad Valiyani is Vrydag aangehou ná 'n klag deur 'n mediese verteenwoordiger wat die dokter in die stad Hyderabad besoek het.

"Die arrestasie is gemaak nadat die klaer die polisie vertel het dat Valiyani sy besigheidkaartjie, met sy volle naam, Muhammad Faizan, daarop, in 'n drom gegooi het," het streekspolisiehoof, Mushtaq Shah aan AFP gesê.

"Faizan het Valiyani van godslastering beskuldig en gevra dat die polisie 'n saak teen die dokter open.”

Shah het gesê die saak is byna opgelos toe Valiyani om verskoning gevra het, maar plaaslike godsdienstige leiers het tussenbeide getree en op verdere optrede teen Valiyani aangedring.

"Valiyani het Faizan verseker dat hy nie bedoel het om die profeet Mohammed te beledig deur die kaartjie in die drom te gooi nie," het Shah gesê. Maar die polisie het 'n saak onder die Godslasteringwet geregistreer.

Verlede maand het 'n Pakistanse hof Aasia Bibi, 'n Christen ma van vyf kinders, tot dood veroordeel omdat sy van godslastering skuldig bevind is. Daar is nog nie 'n datum vir haar appèlverhoor vasgestel nie.

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.