Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dokter getuig in Indiese moordsaak

2013-02-25 14:15
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – ‘n Dokter van Singapoer wat ‘n nadoodse ondersoek gedoen het op ‘n 23-jarige student wat verkrag is, sal Maandag in ‘n videokonferensie getuig in die verhoor van vyf mans wat van haar dood aangekla is, het ‘n prokureur gesê.

Die 23-jarige student, wat in Desember verkrag en met ‘n ysterpaal aangerand is, is dood weens erge interne beserings. Sy het aan haar beserings beswyk nadat die Indiese regering haar per helikopter na ‘n top-hospitaal in Singapoer gestuur het in ‘n laaste poging om haar lewe te red.

“Die dokter wat die nadoodse ondersoek op die vrou by die hospitaal in Singapoer uitgevoer het, sal voor die regter getuig,” het die prokureur, VK Anand, gesê.

Hy het gesê twee ander dokters van die Mount Elizabeth Hospitaal sal ook in die verhoor getuig.

Getuienis oor nadoodse ondersoeke in moordsake is van kardinale belang om die oorsaak van dood vas te stel. Dit sal ook aandui of die dood met opset veroorsaak is, het prokureurs gesê.

Die fisioterapie-student is op ‘n bus in Nieu-Delhi aangeval terwyl sy huis toe teruggekeer het nadat sy ‘n film by ‘n winkelsentrum gekyk het.

Vyf mans staan tereg op aanklagte van onder andere moord, verkragting en roof in verband met haar dood, terwyl ‘n sesde beskuldigde, wat ‘n minderjarige is, apart verhoor word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jaco de Beer sê... Boontjie kry sy loontjie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.