Dogtertjie (11) verwaarloos, toe verwurg

2009-09-25 04:26
Tweets Share Share line Print

New York - ‘n Agt-en-twintigjarige man is skuldig bevind daarvan dat hy sy 11-jarige stiefsuster, wat erg verwaarloos was, met ‘n tou verwurg het.

Volgens owerhede is die meisie deur haar ouers verwaarloos en het sy in ‘n huis gevul met diere-ontlasting en vrot vullis geleef.

Alan Jones is skuldig bevind daarvan dat hy sy stiefsuster, Erin Maxwell, op 28 Augustus 2008 verwurg het.

Jones se prokureur het aan die hof gesê Maxwell het haarself per ongeluk gehang terwyl sy besig was om ‘n toneel vanuit die rolprent Pirates of the Caribbean: At World's End, op te voer.

Hy sal op 6 November vanjaar gevonnis word en kan sowat 25 jaar tot lewenslange tronkstraf toegedien word.

Polisie sê hulle het meer as 100 katte in Maxwell se ouers se huis gevind en karkasse van menigte baba katte is ook in die vrieskas gevind.

Owerhede sê Maxwell is gereeld in haar kamer toegesluit en moes ure lank alleen daar deurbring. Sy het geen vriende gehad nie en moes gereeld skool toe gaan met klere aan wat sterk na kat urine-ruik.

Onderwysers by Maxwell se skool het gesê sy is ook gereeld gevang terwyl sy kos uit asblikke neem en dit eet.

Maxwell se ouers is skuldig bevind van kinderverwaarlosing en kan met twee jaar se tronkstraf gevonnis word.

Lindsey en Lynn Maxwell sal op 12 Oktober vanjaar gevonnis word.

- AP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.