Dodetal ná aanval op skip staan op 10

2010-06-01 01:20
Tweets Share Share line Print

Jerusalem – Minstens nege mense is vroeg Maandag dood in ‘n aanval deur Israel op ‘n konvooi skepe wat voorrade na die Gasastrook sou neem, het die weermag gesê en hul vorige dodetal van 10 verlaag.

“Ons weet nou van nege mense wat in die aanval dood is,” het die weermag gesê en bygevoeg dat hul vorige dodetal gebaseer was op “verkeerde inligting”.

Die chaos en beperkte inligtingsbronne het gelei tot ‘n verskeidenheid berigte oor die hoeveelheid mense wat in die aanval dood is – met die getal wat gewissel het tussen nege en 19.

Die weermag het oorspronklik gesê dat “meer as 10 passasiers dood” is, terwyl Al Jazeera en Channel 10 van Israel berig het dat die dodetal op 19 staan.

Die Gasa-tak van die Turkse NRO IHH wat ‘n groot passasierskip in die vloot gehad het met meer as 600 passasiers het aan AFP gesê dat hulle van 15 sterftes weet en dat meeste Turke was.

Beramings van die hoeveelheid beseerdes wissel tussen 20 en 30 passasiers en sewe Israeliese soldate waarvan twee in ‘n ernstige toestand is.

Daar was geen amptelike inligting oor die toestand van die beseerde passasiers nie.

- Sapa-AFP

Volg Nuus24 op Twitter

 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.