Diplomate wat sigarette smokkel vas

2009-11-21 21:25
Tweets Share Share line Print

Stockholm – Polisie in Swede het twee diplomate van Noord-Korea in hegtenis geneem nadat hulle glo 230 000 sigarette in dié land probeer insmokkel het.

Die verdagtes, ‘n man en ‘n vrou, het diplomatieke status in Rusland. Owerhede het hulle Woensdagoggend voorgekeer toe hulle per veerboot Swede vanaf Helsinki, Finland se hoofstad, probeer binnegaan het.

“Owerhede het Russiese sigarette in die voertuig wat aan die twee behoort, gevind,” het Monica Magnusson, ‘n woordvoerder gesê.

Hulle het diplomatieke onskendbaarheid geëis maar is in hegtenis geneem omdat hulle nie diplomate in Swede is nie.

"Hulle het slegs diplomatieke status in Rusland maar nie in Swede nie en is vir beweerde smokkelary in hegtenis geneem,” het Magnusson gesê.

Sy het bygevoeg dat die twee verdagtes steeds deur Sweedse polisie aangehou word en dat sy nie bewus is daarvan dat hulle sedert hulle inhegtenisname kontak met owerhede in Noord-Korea gemaak het nie.

- Reuters

Lees meer oor: smokkelary  |  misdaad  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Fred sê... Baie siek mens.Moet nooit vrygelaat word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2003
R 69,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.