Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dief breek by Steve Jobs se huis in

2012-08-14 22:59
Tweets Share Share line Print

Palo Alto – Talle rekenaars en persoonlike items ter waarde van meer as $60 000 (sowat R490 000) is uit die ontslape Steve Jobs se huis gesteel.

Die polisie is vasbeslote dat die voorval by die woning in Palo Alto in die noorde van Kalifornië ‘n “gewone” inbraak was.

“Buiten die feit dat dit mnr. Jobs behels, is dit ‘n redelike standaarde huisbraak,” het Scott Tsui, ‘n adjunk-distriksprokureur, gesê.

Hy sê die inbraak het op 17 Julie plaasgevind.

Kariem McFarlin (35) is op 2 Augustus in hegtenis geneem en van huisbraak en die verkoop van gesteelde goedere aangekla. Die verdagte sal later vandeesmaand weer in die hof verskyn.

Owerhede glo McFarlin het nie geweet dis die medestigter van Apple se huis nie.

“Ek kan my verbeel die verdagte het later besef wie se huis dit was, maar buite was dit net nog ‘n huis in Palo Alto,” het Tsui gesê.

Die polisie glo die huis is geteiken aangesien die woning tans gerestoureer word.

Jobs het verlede Oktober op die ouderdom van 56 gesterf.

Volg Nuus24 op Twitter   

- Sapa - AP

Lees meer oor: steve jobs  |  inbrake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Diep Denker sê... Blinde sambok? Swede het vir dekades terrorisme in Suider Afrika befonds. Nou backfire hul selfgeskepde multi-kulti eksperiment. Die volgende omvattende dokument detaileer al Swede se finansiering en ander ondersteuning aan o.a. SWAPO, Frelimo en ANC. "Sweden and national liberation in Southern Africa : Vol. 2, Solidarity and assistance 1970-1994" Hier af te laai: swepub.kb.se/bib/swepub:oai:DiVA.org:nai-204?tab2=abs&language=en Nogal 'n eye opener. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.