Dieetpille maak tiener glo mal

2009-10-14 12:00
Tweets Share Share line Print

Hongkong- Volgens gesondheidsowerhede in Hongkong het ‘n tiener geestesversteurings opgedoen nadat sy dieetpille gedrink het wat sy oor die internet aangeskaf het.

Die 17-jarige meisie het glo paranoïes geraak, begin hallusineer en selfmoordneigings ontwikkel nadat sy die pil genaamd “Show Party” gedrink het.

Sy is in die hospitaal opgeneem nadat sy haarself begin beseer het, het die departement van gesondheid gesê.

Toetse op die medikasie het getoon dat dit ‘n onwettige middel genaamd, phenolphthalein, bevat wat meestal gebruik word vir hardlywigheid. Die middel is skadelik omdat dit glo kanker kan veroorsaak.

Die pille het ook sibutramine bevat wat die eetlus onderdruk maar hoë bloeddruk kan veroorsaak.

Dokters raai gebruikers van dié dieetpille aan om die medikasie te staak sou hulle enige simptome ontwikkel.

Sapa, dpa
 

Lees meer oor: kan jy glo  |  gesondheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
1998
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.