Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Derde verdagte in bendeverkragting pleit ook onskuldig

2013-01-09 12:36
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die derde beskuldigde wat na bewering saam met vyf ander verdagtes verlede maand 'n 23-jarige vrou in 'n bewegende bus in Nieu-Delhi verkrag het, sal onskuldig pleit op al die aanklagte teen hom, het sy prokureur Woensdag gesê.

Adv. ML Sharma het gesê dat hy namens Ram Singh, wat glo die bus bestuur het, sal pleit.

“Ek verteenwoordig Ram Singh en ek sal namens hom onskuldig pleit,” het Sharma, wat ook Singh se broer Mukesh en Akshay Thakur in die saak verteenwoordig, aan AFP gesê.

Sharma het Dinsdag gesê Mukesh en Thakur sal ook onskuldig pleit op alle aanklagte.

Die jong student is op 16 Desember verkrag. Die ses verdagtes het haar daarna na bewering uit die bus gegooi en oor haar probeer ry. Die verkragting het 'n skerp reaksie in Indië en die res van die wêreld ontlok.

'n Sesde beskuldigde, wat 17 jaar oud is, sal na verwagting in 'n hof vir minderjariges verhoor word.

“Wie ook al die misdaad gepleeg het, moet gestraf word, maar my kliënte is nie die werklike misdadigers nie,” het Singh gesê.

Die polisie het vroeër aan verslaggewers gesê hulle het bloedmerke gevind wat die mans met die aanval verbind, maar die regsverteenwoordiger het gesê hy sal vrae opper oor die manier waarop die polisie die bewyse hanteer het.

Die mans sal weer op 10 Januarie in die hof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Skuus man! Ek was so beïndruk met jou goue medalje dat ek skoon vergeet het om oor die punt te reageer! (LOL) Willy, ek weet presies hoe hierdie F.B. rapporteeders werk... As ek dit hier verduidelik, gaan ek net raad verskaf aan vele kwaadwillige leke... Kom ek gee jou wel 'n goeie wenk... (En aan baie adders ook. ;) Stap een: As iemand jou aanval en jy word skielik deur FB gewaarsku dat jy vir 30 dae "dopgehou" gaan word en ook beperk gaan word... Rapporteer daardie persoon wat jy vermoed op FB as iemand wat 'n valse rekening ens. het. (Kies die beste, raakste opsie. Dit MOET 'n rapporteringsaksie wees.) Stap twee: Jy moet die persoon ook blok om verder met jou op FB te kommunikeer. Doen dit met een vir een van hierdie rugstekers... ;) Daar is ander metodes om hulle wat jou rapporteer warm te maak, maar ek kan dit nie hier beskryf nie. Hoop die bietjie raad is van nut Willy - en ander. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior C# Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Recruitment Consultant (Graduate)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.