Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Delhi-Polisie belowe om vroue op busse te beskerm

2012-12-21 18:02
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Indiese beamptes het belowe om vroue op busse te beskerm nadat 'n vyfde verdagte in verband met die verkragting en aanranding van 'n vrou op 'n bus in Nieu-Delhi aangekeer is.

R.K. Singh, van die departement van binnelandse sake, het Vrydag gesê daar gaan van busbestuurders vereis word dat hulle ten alle tye sigbare identifikasie moet dra.

Polisiebeamptes in privaatklere sal op busse geplaas word om vroulike passasiers te beskerm.

Die verkragting van die 23-jarige student verlede naweek het tot betogings regoor die land gelei.

Neeraj Kumar, polisiekommissaris van Nieu-Delhi, het gesê die polisie het Donderdagaand 'n vyfde verdagte in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: nieu-delhi  |  aanranding  |  verkragting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... Gematigdes spreek hulself selde uit oor die gedrag van fanatici. Dalk te ordentlik? Ekself het eers onlangs die verhoudings van militante agnostici en ewe militante gelowiges begin ontleed. Vir my het die antwoord daarin gelê dat ek nie die mag besit om te oordeel nie, ek probeer in my menslikheid, verdraagsaam wees teenoor diegene wat nie dieselfde ideologie/idees/geloof met my deel nie. Miskien maak dit van my 'n papbroek draadsitter, wie weet? Dit is in elk geval lekkerder vir my om op 'n vriendelike wyse met andersdenkendes te kommunikeer voor ek hul (onregmatiglik) verdoem tot de poenis inferni. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R250000 - R320000

Instrumentation technician

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R360000 - R480000

Service Manager

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.