Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Debat oor doodstraf ná 10-jarige keelaf gesny word

2012-12-06 13:23
Tweets Share Share line Print

Taipei – Die moord op ‘n 10-jarige seun in Taiwan het ‘n debat ontketen oor die doodstraf ná die moordenaar gesê het hy sal wegkom met lewenslange tronkstraf.

Die seuntjie is oor die naweek keelaf gesny by ‘n speelgrond.

Die publiek het woedend gereageer ná die 29-jarige verdagte aan die media gesê het dat hy hoogstens 'n lewenslange vonnis sal kry.

Die verdagte het bygevoeg dat hy die moord gepleeg het sodat hy tronk toe kan gaan, omdat hy dan nie oor lewenskostes bekommerd sal wees nie.

Betogers het buite die kantore van die departement van justisie bymekaar gekom en daarop aangedring dat die verdagte tereggestel word.

Altesaam 61 gevangenes wag tans op die doodstraf in Taiwan, maar ‘n regsgeding en verdeeldheid tussen politieke leiers het veroorsaak dat party gevangenes al 25 jaar in die dodeselle wag.

“Die regering het in die afgelope twee jaar niemand tereggestel nie, so misdadigers begin dink hulle kan met lewenslange tronkstraf wegkom as hulle moord pleeg,” het Angela Wang, hoof van ‘n kindersorgprogram, gesê.

Taiwan se politieke leiers is tans verdeeld oor of hulle die doodstraf moet afskaf.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: taiwan  |  doodstraf
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 15:55 PM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge - expect peak-time delays in the area
  • Friday Roodepoort - 15:53 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive - DELAYS both ways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.