Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Costa Allegra-passasiers vertel van nagmerrie

2012-03-02 18:08
Tweets Share Share line Print

Rome – Talle passassiers van die Italiaanse passasierskip die Costa Allegra het van die Seychelle af teruggekeer na Europa ná dié skip 'n volle drie dae sonder krag in die Indiese Oseaan rondgedobber het.

Die toeroperateur Costa Crociere het vlugte uit die Seychelle bespreek vir passasiers wat genoeg gehad het van hul rampspoedige vakansie-ondervinding.

"Dit sou nie reg gevoel het om voort te gaan met hierdie vakansie nie, wat heeltemal geruïneer is," het een passasier, ene Jonathan, aan verslaggewers by Rome se Fiumicino-lughawe gesê.

"Toe ons rook sien was daar paniek, veral toe die ligte afgaan en ons in die donker gelaat is," het Jonathan, een van 36 lede van die toergroep wat in Rome geland het, gesê.

Altesaam 114 passasiers het Vrydag teruggekeer Europa toe.

'n Ander passasier het vertel van die toestande op die skip.

"Die ergste ding was om nie in staat te wees om die toilet te gebruik nie. Die skip was vol ontlasting in sommige dele en dit het gestink."

"Mense het begin baklei oor 'n stoel, dit was elkeen vir homself," het 'n ander passasier gesê.

Costa Crociere het vroeër gesê sowat 70% van die 627 passasiers op die Costa Allegra het besluit om in die Seychelle aan te bly vir 'n vakansie wat deur die toeroperateur self betaal word. Passasiers sal ook vergoed word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: costa allegra  |  skeepsramp
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ronel Botha sê... Wanneer gaan die wereld se oe oopgaan vir Islam..? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Parkview - 14:36 PM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lower Park Drive - POINTSMEN on duty
  • Friday Kempton Park - 14:26 PM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    VEHICLE FIRE at Brabazon Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.