Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kaptein se aandag afgelei deur oproep

2012-07-11 09:45
Tweets Share Share line Print

Rome – Die kaptein van die Costa Concordia het in ‘n onderhoud wat Dinsdag uitgesaai is, gesê sy aandag is kort voordat die toerskip ‘n rif naby ‘n Italiaanse eiland getref en gesink het, deur 'n telefoongesprek afgelei.

Altesaam 32 mense is in die ongeluk dood.

Francesco Schettino het die ongeluk aan die privaat Italiaanse televisiekanaal Canale 5 beskryf as ‘n “banale ongeluk” waarin “lot” ‘n rol gespeel het.

‘n Italiaanse regter het Schettino se huisarres verlede week opgehef, maar het gesê hy moet vir die duur van die kriminele ondersoek in sy tuisdorp naby Napels bly. Hy staan tereg op aanklagte van manslag, dat hy skipbreuk veroorsaak het en die skip verlaat het terwyl baie passasiers en bemanningslede nog aan boord was.

Aanklaers beweer die Concordia het as deel van ‘n reklamefoefie te naby aan die Giglio-eiland gevaar en dat Schettino kort voor die ongeluk op die telefoon was met ‘n afgetrede seekaptein op die eiland.

“Ek blameer myself dat my aandag afgelei was,” het Schettino gesê nadat hy oor die oproep gevra is.

Nietemin het dit Dinsdag voorgekom of Schettino sy rol in die voorval wou verminder en het daarop aangedring dat ‘n ander beampte aan die stuur van die skip was toe dit die rif getref het.

“Op daardie oomblik het ek opgegaan na die brug. Ek het beveel dat die navigasie met die hand gedoen moet word en ek was nie aan die stuur nie. Daar was ‘n (laer) beampte wat die skip gestuur het,” het Schettino gesê.

“Hierdie is ‘n banale ongeluk waarin lot plek gevind het in die interaksie van mense,” het Schettino bygevoeg.

Hy het gesê vir ‘n skeepskaptein is daar “geen maatstaf van hartseer” vir die verlies van ‘n skip nie. Nietemin, het hy gesê “dit is baie minder” seer as om ‘n kind te verloor – ‘n verwysing na ‘n jong Italiaanse meisie wat onder die slagoffers was.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.