Clinton: 'Red Haïti uit armoede'

2010-01-29 03:10
Tweets Share Share line Print

Port-au-Prince – Die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton, het korporatiewe base by die Wêreld-Ekonomiese Forum aangemoedig om die ramp in Haïti te gebruik as ‘n geleentheid om die vernietigde Karibiese  nasie van generasies van armoede te verlig.

“Hulle moet gehelp word deur hierdie vreeslike ramp,” het Clinton in sy toespraak gesê.

Dit volg nadat reddingswerkers Woensdag ‘n 16-jarige meisie, Darlene Etienne, na 15 dae onder die puin uitgehaal het.

Volgens dokters is sy stabiel, maar ongelooflik gedehidreer, aan boord ‘n Franse hospitaalskip.

“Ek kan dit nie medies verduidelik nie, maar sy het vanoggend vir my gesê dat sy niks geëet of gedrink het nie,” het Evelyne Lambert, die hoof-dokter aan boord die Siroco, gesê.

Bure het Woensdag haar noodroep gehoor en reddingswerkers na die toneel ontbied.

Dokters was bekommerd dat haar hart sal gaan staan aangesien sy so swak was. Sy is sover die persoon wat die langste vasgekeer was na die aardbewing en dit oorleef het.

Internasionale fondse wat vir Haïti ingesamel is het Donderdag $2 miljoen (R15 miljoen) bereik, het die Verenigde Nasies gesê, maar dit is nog ‘n groot taak wat voorlê om die land weer terug op sy voete te kry.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.