China swyg oor Brit se dood

2009-12-29 11:29
Tweets Share Share line Print

Beijing – China het Dinsdag sy besluit verdedig om ‘n Britse man die doodstraf toe te dien nadat hy glo dwelms die land ingesmokkel het.

Die Chinese departement van buitelandse sake wou egter nie bevestig of die 53-jarige Akmal Shaikh reeds tereggestel is nie.

Gordon Brown, Brittanje se premier, het Dinsdagoggend in ‘n persverklaring bekendgemaak dat Shaikh tereggestel is en gesê hy is “geskok en ontsteld” deur China se besluit. 

“’n Britse burger het die doodstraf ontvang omdat hy dwelms in China ingesmokkel het. Dit was ‘n onafhanklike kriminele saak. Die Chinese regbank het die saak streng volgens die wet hanteer,” het Jiang Yu, woordvoerder vir die Chinese departement van buitelandse sake, gesê.

“China het die verweerder se regte ten volle beskerm.”

Jiang Yu wou egter nie aan joernaliste bevestig of Shaikh reeds in Urumqi tereggestel is nie. Hy het alle navrae na die streeksregering verwys.

Die streeksregering het egter nie dadelik op die navrae gereageer nie.

Na bewering het Jiang Yu wel gesê; “Ons is baie ontevrede en wil ons afkeer uitspreek teenoor Brittanje se aantygings. Ons hoop nie dit sal die verhouding tussen China en Brittanje beïnvloed nie.”

–Sapa
 

Lees meer oor: brittanje  |  doodstraf  |  china

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.