China kies eerste twee vroulike ruimtevaarders

2010-03-11 01:02
Tweets Share Share line Print

Beijing – China het vir die heel eerste keer twee vrouens tot hulle span van ruimtevaarders verkies wat in die toekoms op die land se ruimtemissies sal dien, het die plaaslike media gesê.

Die twee vrouens wat nie geïdentifiseer is nie, was beide vlieëniers in die People's Liberation Army (PLA) se lugvleuel, het Zhang Jianqi, die voormalige adjunk-bevelvoerder van die land se ruimteprogramme, wat net uit mans bestaan het, gesê.

China het sy eerste groep van 14 ruimtevaarders in die negentigerjare gekies en het tot dusver slegs ses van dié groep die ruimte ingestuur.

China het die derde land geword wat ‘n man in 2003 na die ruimte gestuur het.

In September 2008 het China sy eerste ruimtereis geloods wat ‘n ruimtewandel behels het.

Zhang het gesê slegs getroude vrouens kon gekies word, “omdat ons glo hulle is meer volwasse".

Hy het bygevoeg dat “vroulike ruimtevaarders sekere voordele geniet wat mans nie oor beskik nie”.


-Sapa-AFP
 

Lees meer oor: china  |  ruimtevaarder

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Isabel sê... My God, die Almagtige (met 'n HOOFLETTER A) is ORAL, ALTYD. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Call Centre Operations Manager

Johannesburg, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

Chief Safety Officer (Mining)

Mpumalanga Other
EOH Recruitment Solutions
R48000 - R55000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.