China huiwer om hulp te aanvaar

2009-12-14 08:51
Tweets Share Share line Print

Beijing - China het gesê hulle gaan moontlik nie hulle deel van die finansiering wat aan ontwikkelende lande verleen word vir die vermindering van klimaatsverandering, aanvaar nie, het die Financial Times Maandag berig.

“Die finansiële hulp wat verleen word aan ontwikkelende lande is verplig volgens wet,” het He Yafei, die buitelandse adjunkminister van Denemarke in ’n onderhoud met die koerant gesê.

“Dit beteken nie dat China hulle deel van die begroting gaan aanvaar nie. Ons verwag ook nie dat Amerika, Europa en sommige ander lande geld aan China sal gee nie.”

Die wêreld se grootste besoedelaar het gesê ontwikkelde lande moet die voortou te neem en daaraan toegewyd wees om spesifieke doelwitte vir die vermindering van koolsuurproduksie te bereik.

Hulle moet terselfdertyd finansiële hulp verleen aan ontwikkelende lande om klimaatsverandering te beveg.

Die Europese Unie het tot dusver op 'n bedrag van €7.2 miljard (R79 miljard) ooreengekom om aan ontwikkelende lande te gee, maar die berdag is as ondoeltreffend afgemaak.

Beijing het ook geëis dat ryk lande tegnologiese hulp moet verleen om aardverhitting te beveg.

Te midde van ’n woordwisseling met die VSA by die Kopenhagen-beraad, wat Vrydag tot ’n einde sal kom, het Yafei dit as ’n vreedsame voorval beskou.

"China sal nie ’n struikelblok vir ons wees nie,” het Yafei aan die Financial Times gesê.

"Ek besef dat mense vir China sal blameer as daar geen ooreenkoms bereik word nie. Die ontwikkelde lande moet egter na hul eie posisie kyk en nie vir China as ’n verskoning gebruik nie.”

Die wêreld se twee grootste besoedelaars van koolsuur-uitlatings het koppe gestamp oor hoe om die druk van die vermindering van koolsuurproduksie te deel én oor of die VSA enigsins geld aan ontwikkelende lande vir klimaatsverandering skuld.

Die Chinese premier Wen Jiabao, asook pres. Barack Obama sal na verwagting Woensdag in Kopenhagen aankom.

- Sapa-AFP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.