China beskerm president se seun

2009-07-23 09:58
Tweets Share Share line Print

Beijing – China het Donderdag die nuus van ‘n ondersoek oor omkopery in Namibië gesensor as gevolg van die moontlike betrokkenheid van president Hu Jintao se seun.

Twee Namibiërs en ‘n Chinese man is verlede week in Namibië in hegtenis geneem as deel van ‘n ondersoek in omkopery waarin die maatskappy Nutech betrokke is.

Dié maatskappy is tot verlede jaar deur Hu Haifeng, die president se 38-jarige seun, bestuur.

Wanneer daar op Chinese webwerwe oor die saak en Hu Haifeng se betrokkenheid ondersoek ingestel is, het die Chinese webwerwe slegs fout-boodskappe opgelewer.

China het ‘n geskiedenis waarin hulle toegang tot sensitiewe inligting op die internet blokkeer, veral waar politiek en top leiers betrokke is.

China Digital Times, wat webontwikkelinge in China monitor, het gesê dat propaganda-amptenare ‘n bevel uitgestuur het wat verskeie internetsoeke wat met die Nutech saak verband hou, verhoed.

Nutech verkoop sekuriteitstoerusting.

Die maatskappy se verteenwoordiger, Yang Fan, en twee Namibiërs, Teckla Lameck en Jerobeam Mokaxwa, is in hegtenis geneem.

Dit was  nadat Namibië se Anti-Korrupsie Kommissie (ACC) gevind het dat ‘n $12.8 miljoen (R98 miljoen) betaling vir 13 skandeerders aan ‘n maatskappy, Teko Trading, wat aan die twee Namibiërs behoort, betaal is.

Speurders het gesê dat al drie later groot hoeveelhede geld uit die Teko rekening onttrek het.

Yang het glo $2.1 miljoen (R16 miljoen) onttrek, waarvan hy vermoedelik die meeste in ‘n beleggingsfonds inbetaal het.

Hu Haifeng was tot verlede jaar die president van Nutech, waarna hy bevorder is na sekretaris van die Kommunistiese Party se Tsinghua Holdings, wat Nutech en meer as 20 ander maatskappye beheer.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: namibië  |  china  |  skandale

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.