Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

China bal vuis vir Japan oor eilande

2012-10-19 07:27
Tweets Share Share line Print

Beijing – China het Vrydag gereed gestaan om militêre skepe en vegvliegtuie na die Oos-Chinese See te stuur terwyl 'n voortslepende dispuut met Japan oor die eienaarskap van 'n eilandgroep dreig om betrekkinge tussen dié twee lande verder te versuur.

Altesaam 11 vaartuie, wat oorlogskepe insluit, sal saam met agt vliegtuie na waters aan die land se ooskus gestuur word, het owerhede in Beijing gesê.

Die Xinhua-nuusagentskap het laat Donderdag gesê die bote en vliegtuie sal deelneem aan militêre oefeninge ter beveiliging van die Diaoyu-eilande, soos dit in China bekend staan.

Die grondgebied staan in Japan bekend as die Senkaku-eilande.

Xinhua het gesê die oefeninge is daarop gemik om seker te maak dat China gereed is om die "soewereiniteit oor sy grondgebied en maritieme belange" te beskerm.

Die ministerie van verdediging het nog nie verdere inligting oor die sending bekend gemaak nie, en dis nie duidelik presies waar en wanneer dit sal plaasvind nie.

Die onmin oor die eilandgroep het toegeneem toe Japan se regering verlede maand besluit het om die eilande amptelik te "nasionaliseer".

Dié stap het tot protesoptrede teen Japan in China gelei, wat selfs die verkope van Japans-vervaardigde produkte in China beïnvloed het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: china  |  japan
VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Jap! Haatspraak teenoor donkies! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Payroll Consultant (Partime Basis)

Johannesburg
Soul City Institute
Market Related

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.