Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Caterpillar sny 1 400 poste in België

2013-02-28 17:05
Tweets Share Share line Print

Brussel – Caterpillar, 'n vervaardiger van konstruksietoerusting wat wêreldwyd gebruik word, het aangekondig dat hy meer as een uit elke drie poste by sy Belgiese aanleg gaan sny weens hoë arbeidskoste en swak groei in die Europese mark.

Caterpillar Inc. het Donderdag gesê hy beplan om 1 400 van die 3 400 poste by sy Gosselies-aanleg suid van Brussel te sny. Ander maatreëls sal ook in plek gestel word om die aanleg se mededingendheid te verbeter.

Hy sê die fasiliteit word belemmer deur lae groeivooruitsigte in Europa en arbeidskoste wat so hoog is dat “dit tans minder kos om masjiene van sommige ander Caterpillar-aanlegte na Europa in te voer as om dit daar in Gosselies te vervaardig”.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: caterpillar  |  arbeid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Dis verskriklik! Soms dink ek hulle moet 'n skietveld opstel waar hulle mekaar kan aantree. Wil nie 'n GELOOF onderwerp begin nie..... wonder hoe voel die gewone Moslem man/vrou op straat wat vrede najaag, as hulle sulke goed lees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:55 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.