Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

CIA-baas Petraeus bedank oor affair

2012-11-10 09:13
Tweets Share Share line Print

Washington – Die direkteur van die CIA, genl. David Petreaus, het as hoof van die Amerikaanse intelligensiediens bedank nadat hy gebieg het oor 'n buite-egtelike verhouding.

Petraeus (60) het Vrydag in 'n brief aan kollegas gesê dat hy Donderdag met pres. Barack Obama vergader het en gevra het om "toegelaat te word, vir persoonlike redes, om uit my pos te bedank."

"Ná 'n huwelik van 37 jaar het ek uiterse swak oordeel gewys deur in 'n buite-egtelike verhouding betrokke te raak," het hy in die brief geskryf.

"Sulke optrede is onaanvaarbaar vir 'n huweliksmaat sowel as vir die leier van 'n organisasie soos hierdie."

Obama, wat Dindag vir 'n tweede termyn as president van Amerika herverkies is, het in 'n verklaring gesê hy aanvaar Petraeus se bedanking en het hom geprys vir sy werk by die CIA sowel as sy leierskap as bevelvoerder van soldate in Irak en Afganistan.

Die vrou met wie Petraeus die affair gehad het is glo Paula Broadwell die skrywer van sy biografie, All In.

Lees die volledige artikel hier.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: cia  |  david petraeus  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Crown - 09:05 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
  • Wednesday Ruimsig - 09:04 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    BURST WATER MAIN at Furrow Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.