Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Buitelanders in Algerië ontvoer

2013-01-16 18:06
Tweets Share Share line Print

Algiers – Sekuriteitsamptenare in Algerië sê twee mense is vermoor en ses buitelanders is ontvoer na ‘n aanval op ‘n gas-fasiliteit in die ooste van die land.

Die Islamic Maghreb (AQIM)-rebellegroep het verantwoordelikheid vir die aanval geneem, het BBC News berig.

Hulle beweer dat hulle ses mense ontvoer het.

BP het bevestig dat ‘n gasveld wat dit saam met vennote bestuur, in Algerië aangeval is.

Altesaam ses mense is ook in die aanval beseer.

Brittanje se departement van buitelandse sake het ook bevestig dat daar Britse burgers by die aanleg werk.

‘n Woordvoerder kon egter nie bevestig of van die Britse personeel ontvoer is nie.

Eamon Gilmore, Ierland se minister van buitelandse sake, het gesê dat een van hul burgers tydens die aanval ontvoer is. Hy het bygevoeg dat Ierland alle bronne beskikbaar sal stel om seker te maak dat hul burger so gou as moontlik vrygelaat word.

‘n Japannese amptenaar het ook bevestig dat Japannese burgers ook ontvoer is.

Algerië se weermag het met ‘n operasie begin om die ontvoerdes terug te kry.

Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: algerië  |  ontvoerings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Hierdie voorvaal demonsteer, met se mentaliteite daar gehandel word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 12:43 PM
    Road name: N3 Southbound
    ACCIDENT at Modderfontein Road, heavy delays from Linbro Park
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.