Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Britse verdagtes het meer as agt aanvalle beplan

2012-10-22 17:31
Tweets Share Share line Print

Londen – Drie Britse mans het beplan om selfmoordbomaanvalle te loods wat baie erger kon uitdraai as die aanvalle op 7 Julie 2005 in Londen, het ‘n hof Maandag in Londen gehoor.

Altesaam 51 mense is dood en meer as 700 beseer toe vier Britse Islamiete gekoördineerde selfmoordbomaanvalle in Londen se ondergrondse treinstelsel uitgevoer het.

Irfan Naseer, Irfan Khalid en Ashik Ali word daarvan beskuldig dat hulle sentrale figure in die aanval was.

“Die polisie het dit reggekry om ‘n plan omver te werp wat terreuraanvalle wou loods, wat dalk baie erger as die aanvalle in Julie 2005 kon wees,” het die aanklaer Brian Altman gesê.

“Die beskuldigdes wou agt rugsakbomme detoneer in ‘n selfmoordbomaanval en wou ook tydbomme detoneer in stampvol gebiede om massa sterftes en verliese te veroorsaak.”

“Een van hulle het selfs ‘n plan beskryf om nog ‘n 9/11 te veroorsaak.”

Al drie die mans word daarvan beskuldig dat hulle terreuraanvalle wou loods. Hulle al drie pleit egter onskuldig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: londen  |  terrorisme
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.