Britse toeris verdrink in Nyl

2010-01-19 09:25
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Britse toeris is dood nadat erge storms in die Midde-Ooste ‘n seiljag omgeslaan het op die Nyl.

Ongewone weersomstandighede het heelwat vloede in die Midde-Ooste veroorsaak.

Die man, deur plaaslike media bekend as Luke Day, was glo saam met sy vrou en twee ander toeriste op ‘n bootvaart vanaf Indië en Kanada.

Die Seiljag waarop hulle gevaar het, het egter weens die swaar weer in Aswan omgeslaan, het Sky News Dinsdag berig.

Volgens die polisie in Egipte het die ander toeriste die voorval oorleef.

Vloede:


In 'n soortgelyke voorval is een vrou dood en sowat nege mense is beseer nadat swaar reënbuie en vloedwaters op Sinai in Egipte neergesak het.

Talle reddingswerkers is gedwing om gestrande slagoffers wat in huise vasgekeer is óf beseerdes, per boot by te kom.

Die Ras Sidr-gebied in die weste van die Peninsula het die ergste onder die vloed deurgeloop.

"Een person is dood en nege is in die dorp Abu Sweira beseer, het ‘n sekuriteitsamptenaar aan gesê.

Lees meer hier.

–Sky News, Sapa, AFP

Lees meer oor: sterftes  |  vloede

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.