Britse soldaat verdrink, later geskiet in Afganistan

2011-07-05 12:03
Tweets Share Share line Print

Kandahar – ‘n Afgaanse bevelvoerder sê die Britse soldaat wat in die suide van Afganistan vermis geraak het, het verdrink nadat hy in ‘n stroom naby sy militêre basis gaan swem het.

Die soldaat se raaiselagtige dood volg nadat hy vroeg Maandagoggend vermis geraak het.

Die departement van verdediging in Londen het later aangekondig dat sy lyk vol skietwonde in die Helmand-provinsie gevind is.

Die Taliban het terselfdertyd ‘n verklaring uitgereik waarin hy gesê het sy vegters het die soldaat doodgeskiet.

Sayed Maluk, top- Afgaanse bevelvoerder vir die provinsie, sê die soldaat is in ‘n rivier gevind nadat hy glo verdrink het. Hy sê rebelle het later op sy lyk geskiet.

“... Hy (die soldaat) het geswem in ‘n stroom wat deur sy basis vloei. Die vloei van die water was baie vinnig en hy het verdrink...” het die bevelvoerder gesê.

“Toe die Taliban die lyk van ‘n Britse soldaat in die stroom sien, het hulle sy lyk geskiet,” het hy beweer.

Dié nuus kom nadat daar reeds teenstrydige inligting rondom die soldaat se verdwyning en dood was.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: afganistan  |  soldate

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.