Britse lugmag 'sal sukkel' met lang Libië-konflik

2011-06-21 14:16
Tweets Share Share line Print

Londen – Die hoof van Britse vliegoperasies het gewaarsku dat die toekoms van die lugmag se veldtogte in Libië in gedrang kan kom as dit vir baie lank moet aanhou.

Sir Simon Bryant het aan wetgewers gesê die dubbele aanslag in Afganistan en Libië plaas groot druk op toerusting sowel as personeel, in ‘n tyd waarin moraal “broos” is weens grootskaalse begrotingsbesnoeiings.
   
Bryant se kommentaar is verlede maand in ‘n operasionele brief gemaak en Dinsdag deur Daily Telegraph gepubliseer ná die koerant die brief in die hande gekry het.

Die hoof van die Britse vloot, Mark Stanhope, het vroeër ook gesê die land se weermag sal moeilike besluite in die gesig staar indien sy veldtog in Libië vir meer as ses maande voortgaan.

David Cameron, die Britse premier, hou egter vol dat sy land hul deel in die Navo-alliansie in Libië kan doen vir so lank as wat dit nodig is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: brittanje  |  libië  |  oorlog  |  navo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.