Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Britse helikopter stort in see neer

2012-10-23 09:48
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Helikopter wat werkers van ‘n olieboor op see vervoer het, het volgens die Britse kuswag in die Noord-See neergestort.

Al 19 mense aan boord die helikopter is gered.

Die kuswag het in ‘n verklaring gesê dat die Super Puma-helikopter met sy groot skroef eerste in die see geval het.

Die helikopter het nog op die wateroppervlak gedryf toe die kuswag op die toneel aankom. Die 19 passasiers is van 'n reddingsboot af gered.

Oliemaatskappye gebruik gereeld helikopters om hul werknemers vanaf die kus na oliebore te vervoer.

Veiligheid is egter al lank ‘n bekommernis, met veral die Super Puma-helikopter wat al in ‘n paar ongelukke betrokke was.

Die Bond Aviation Group moes vroeër vanjaar van hul vlugte uitstel ná ‘n Super Puma ook in die Noord-See neergestort het. In April 2009 is 16 mense dood toe 'n Super Puma in die see neergestort het weens probleme met 'n ratkas.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Hierdie berig sê en beteken nie veel nie. Ek is seker daar is 'n duisend ander goed wat eerder hierdie berig se spasie kon inneem. Net my opinie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Crown - 10:46 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Church Street
  • Friday Pretoria - 10:45 AM
    Road name: Simon Vermooten Road Both Ways
    DELAYS between Lynnwood Road and the N4 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.