Britse dieretuine begin renosterstropers vrees

2012-02-05 06:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Britse dieretuine en wildreservate stel nou nagwagte aan om hul renosters te beskerm.

Volgens The Independent was daar ’n vlaag van renosterhoringdiefstalle by mu­seums oor Brittanje en Europa heen.

Renosterhorings is al meer as R300 000 per kilogram werd.

So is die horing van die renostertrofee, Rosie, wat sedert 1907 in die Ipswich-museum hang, verlede Julie afgesaag.

Die Britse owerhede het besef daar kom dalk ’n nuwe bedreiging toe ’n man probeer het om ’n renosterhoring uit Engeland na Asië te smokkel.

Dié horing is afgesaag toe ’n renoster in die Colchester-dieretuin aan natuurlike oorsake gevrek het.

Volgens statistieke van SANParke was daar verlede jaar 448 gevalle van renosterstroping in Suid-Afrika. Dit is die hoogste voorkoms nóg.

Pelham Jones, voorsitter van die private renostereienaarsvereniging in Suid-Afrika, sê die Britte het rede tot kommer.

“Stropers is bereid om in klein, private wildplase in te kom om renosterhorings in die hande te kry. Hulle sal nie twee keer dink om in dieretuine toe te slaan nie.”

Volg Nuus24 op Twitter

- Rapport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.