Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brit vlug uit Taiwan met vriend se paspoort

2013-01-30 12:45
Tweets Share Share line Print

Taipei – ‘n Britse man wat ‘n vier jaar lange tronkstraf moes uitdien nadat hy ‘n Taiwannees doodgery het terwyl hy onder die invloed van alkohol was, het met ‘n vriend se paspoort uit die land gevlug.

Zain Taj Dean, 'n etniese Indiër, is in Julie 2012 deur die hooggeregshof skuldig bevind en tot vier jaar tronkstraf gevonnis nadat hy in Maart 2010 ‘n plaaslike man doodgery het terwyl hy dronk was.

Dean sou sy vonnis op 21 September begin uitdien, maar het nie by beamptes aangemeld nie. Aanklaers het ‘n lasbrief uitgereik en sy borgtog is opgeskort.

Verdere ondersoeke het getoon dat Dean, wat in sy vroeë 40’s is, op 14 Augustus uit Taiwan gevlug het. Hy het sy vriend, wat slegs as David geïdentifiseer is, se paspoort gebruik om te vlug. David is 'n wit man, ‘n ander lengte en sowat 10 jaar jonger as Dean.

Die immigrasie-beampte wat David se vervalste paspoort goedgekeur het, het punte op die strafpuntstelsel verloor.

Nietemin is die slagoffer se familie woedend oor wat gebeur het.

Aanklaers het in ‘n verklaring belowe om die saak verder te ondersoek en om samewerking van Britse beamptes te kry.

David is Dinsdag in hegtenis geneem op aanklagte van vervalsing, die versteking van die beskuldigde en die oortreding van immigrasiewette.

– Volg Nuus24 op Twittter

 

- AFP

Lees meer oor: taiwan  |  voortvlugtende  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... die gode : 1 het dit veroorsaak; 2.kon dit gekeer het; 3.bestaan nie . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.