Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Maksimum vonnis vir Breivik

2012-08-24 10:15
Tweets Share Share line Print

Oslo – Die massamoordernaar Anders Behring Breivik is Vrydag deur 'n hof in Oslo tot 21 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy in 2011 in twee aparte aanvalle die lewe van 77 mense geneem het.

Die regters het ook bevind dat Breivik tydens die aanvalle op 22 Julie by sy volle verstand was.

Breivik se verhoor het 10 weke geduur, met oorlewendes en ander ooggetuies wat getuienis gelewer het.

Die 33-jarige het erken dat hy verantwoordelik is vir 'n bom wat buite die kantoor van premier Jens Stoltenberg ontplof het. Agt mense is in die ontploffing dood.

Breivik het daarna na die Utoeya-eiland gegaan waar hy 69 mense, meestal jongmense, doodgeskiet het.

Die jongste slagoffer was net 14 jaar oud.

Altesaam 445 dae is van Breivik se vonnis afgetrek vir die periode wat hy reeds agter tralies spandeer het.

Noorweegse wetgewing maak nie voorsiening vir lewenslange tronkstraf nie, en die maksimum vonnis vir moord is 21 jaar. Slegs 'n klein persentasie van gevangenes dien meer as 14 jaar se tronkstraf uit.  

Die wet maak wel voorsiening vir die verlenging van vonnisse in die vorm van addisionele periodes van vyf jaar wat aan die einde van die strafperiode opgelê word indien die gevangene nog as 'n gevaar vir die samelewing beskou word. Dit beteken dat Breivik effektief lewenslank agter tralies kan wees.   

DEEL JOU MENING: Wat is jou opinie oor die uitspraak/ vonnis? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.

Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Rossouw sê... wat weet die aap van respek af? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Director

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Financial Controller

Mpumalanga
ALOS Holdings Pty Ltd
R320000 - R350000

Regional Sales Manager

Cape Town CBD
Datafin Recruitment
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.