Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brande saai verwoesting in Colorado

2012-06-11 09:35
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Een persoon word vermis en duisende hektaar grond is verwoes in brande wat steeds in die Amerikaanse staat Colorado woed, het beamptes gesê.

Honderde mense is in die Denver-gebied uit hul huise ontruim.

Die brand, wat die High Park Fire genoem word, het vroeg Saterdag naby Fort Collins, sowat 100 km noordwes van Denver uitgebreek.

Die brand het teen Sondag meer as 5 600 hektaar land verwoes.

Een persoon is as vermis aangemeld.

Nick Christensen, 'n polisiewoordvoerder, het gesê 18 huise is deur die brand verwoes of beskadig. Ongeveer 2 600 ontruimingsbevele is reeds uitgereik.

Minstens 250 brandweermanne het Sondag probeer om die brand te blus, maar owerhede het gesê hulle vrees dat winde, wat in die middag sou voorkom, hul pogings in die wiele kan ry.

Die oorsaak van die brand is nie bekend nie maar 'n ondersoek is aan die gang.

– Volg Nuus24 op Twitter.
      

- Sapa - AFP

Lees meer oor: colorado  |  brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Ja Johann mense raak al sieker en alles word deesdae aanvaar in die naam van regte Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Mayfair - 12:58 PM
    Road name: Church Street Southbound
    DELAYS between Central Avenue and the Main Reef Road exit
  • Tuesday Crown - 12:56 PM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.