Brand by klerefabriek eis 21

2010-02-26 11:35
Tweets Share Share line Print

Dhaka – Minstens 21 klerewerkers het gesterf en sowat 50 is gewond toe ’n brand Donderdagaand by ’n klerefabriek in Dhaka in Bangladesj uitgebreek het, het die plaaslike media berig.

Talle werkers het weens rookinaseming versmoor en sommige is vertrap nadat werkers uit die fabrieke gestorm het.

Die brand het op die sewende verdieping van die Garib & Garib-klerefabriek in die noorde van Dhaka uitgebreek, het die Daily Star berig.

Dit het brandbestryders sowat twee ure geneem om die vlamme te blus, het amptenare by die brandweerdepartement gesê.

Die oorsaak van die brand is nog nie vasgestel nie, maar die regering het ‘n komitee aangestel om die gebeure romdom die brand te ondersoek.

Die 15 slagoffers was almal vrouens, het reddingswerkers gesê.

Die beseerde slagoffers se brandwonde is by ‘n plaaslike hospitaal behandel.

Sterftes weens brande by klerefabrieke in dié land is glo ‘n algemene verskynsel, omdat veiligheidsmaatreëls nie op standaard is nie.

-Sapa-dpa    
 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.