Brand breek uit by Irakse tronk, 9 sterf

2011-09-19 16:55
Tweets Share Share line Print

Bagdad – Altesaam nege gevangenes is dood en talle ander beseer toe ‘n brand Maandag by ‘n tronk in Irak uitgebreek het, het veiligheidsbeamptes gesê.

“Nege gevangenes is dood en 14 beseer deur ‘n brand wat deur elektriese probleme in ‘n tronk in Baladiyat veroorsaak het,” het Haidar al-Saadi, woordvoerder vir die departement van justisie, aan die nuusagentskap AFP gesê. Dié buurt is in die ooste van die Irakse hoofstad, Bagdad, geleë.

Saadi het geen verdere inligting oor die aard van die elektriese probleme verskaf nie.

‘n Beampte van die departement van binnelandse sake sê die brand het om 05:00 (03:00 SA tyd) uitgebreek.

‘n Beampte by die Ibn Nafis-hospitaal in die sentrale deel van Bagdad sê vier tronkbewaarders is vir brandwonde behandel.

Volg Nuus24 op Twitter. 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: irak  |  bagdad  |  brande  |  tronke

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2001
R 71,400.00

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2005
R 115,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GSX MY04
2006
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.