Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bomme in Irak eis 15

2012-11-14 11:34
Tweets Share Share line Print

Bagdad – ‘n Reeks bomaanvalle regoor Irak het 15 mense se lewens geëis en talle beseer, het mediese en sekuriteitsamptenare gesê.

Die aanvalle, vyf motorbomme en ‘n padbom, is in Bagdad en drie ander stede geloods.

Die dodelikste aanval het in die Kirkuk-provinsie plaasgevind waar nege mense dood en 39 gewond is.

Twee motorbomme en ‘n padbom in Kirkuk se hoofstad het vyf lewens geëis en 34 gewond terwyl nog ‘n motorbom in die dorpie Hawijah vier lewens geëis het ne 35 mense beseer het.

By die stad Hilla, suid van Bagdad, het ‘n motorbom in ‘n parkeerarea vyf lewens geëis en ook 35 mense beseer, het paramedici gesê.

‘n Motorbom in Bagdad het een lewe geëis en ses mense beseer.

Die geweld kom een dag voor Muharram wat die Islamietiese nuwe jaar vier.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: irak  |  bomaanvalle  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Dit gebeur elke dag, heeldag in SA. Hoeveel kinders moes al toekyk hoe hulle pa's stukkend gekap en hulle ma's aangerand en verkrag word? Ons sit met 'n getraumatiseerde nasie. Almal is bang en kwaad, en verwag die ergste om enige tyd te gebeur. Wat is dit anders as terrorisme? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Industria - 11:33 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Nasrec Road and Ediston Street
  • Friday Croyden - 11:31 AM
    Road name: Isando Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Green Street and Andre Greyvenstein Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.