Bom in Afganistan eis 14

2009-08-13 10:05
Tweets Share Share line Print

Kaboel – Twee bomontploffings het 14 mense van Afganistan se lewens geëis, insluitende 11 van een familie, het amptenare Donderdag gesê.

Aanvalle deur radikale groepe neem toe met die nadering van die verkiesings wat volgende week in die land gaan plaasvind.

Die ontploffings het Woensdag in die suidelike provinsies van Helmand en Kandahar plaasgevind.

Die provinsies is Taliban vestings waar duidende Westerse soldate sukkel om vrede  in verskeie areas te bewaar voor die verkiesings wat op 20 Augustus plaasvind.

In die ernstigste geval nog het ‘n bom langs die pad ‘n minibus in Helmand getref, het Daud Ahmadi, woordvoerder van die provinsiale regering gesê.

“Die gevolg was die dood van 11 mense van dieselfde familie wat aan boord was. Slegs een dogtertjie van ongeveer ses het oorleef.”

“Op hierdie stadium weet ons nie presies hoeveel vroue, mans en kinders dood is nie,  al wat ons weet is dat die 11 lede van dieselfde familie was.”

Binnelandse sake het die ontploffing bevestig maar die dodetal op nege gelaat.

In nog ‘n bomontploffing is drie kinders wat Woensdag in Kandahar gespeel het dood, het polisie gesê.

“Al drie kinders was seuns tussen die ouderdomme van ses en 11,” het die provinsiale polisiehoof Mohammad Shah Khan gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: bomaanvalle  |  afghanistan

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.