Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boer skiet seun per ongeluk dood

2012-08-26 11:30
Tweets Share Share line Print

Katmandoe – 'n Boer in suidelike Nepal het sy seun doodgeskiet nadat hy die kind verkeerdelik vir 'n aap wat kos in sy mielieveld soek, aangesien het, het die polisie Sondag gesê.

Chitra Bahadur Pulami het in 'n boom geklim om die lastige apies te verjaag, maar sy 55-jarige pa, Gupta Bahadur, het hom verkeerdelik as een van die diere aangesien en begin skiet.

"Die seun het in 'n boom op die plaas weggekruip om die apies, wat kos in die mielieveld soek, te verjaag," het Arun Poudel, polisiewoordvoerder in die Arghakhanchi-distrik gesê.

"Die kind is op die toneel dood nadat  Gupta Bahadur gedink het daar is 'n apie in die boom en begin skiet het. Ons voorlopige ondersoek toon dat die pa nie bewus was dat sy seun na die mielieveld gegaan het om die apies te verjaag nie."

"Die polisie het beslag gelê op die vuurwapen wat in die skietery gebruik is, en Gupta Bahadur is in polisieaanhouding."

Die boer het Vrydag aan die webwerf nagariknews.com gesê hy het eers sy fout agtergekom toe "my seun uit die boom geval en aan een van die takke gehang het."

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: katmandoe  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Hennie Visser, soms moet mens maar leke los dat hulle leke bly. Lewer sinvolle kommentaar of bly stil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Durban - 06:02 AM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.