Boek oor McCanns bly verbode, sê hof

2010-02-20 09:21
Tweets Share Share line Print

Lissabon – Die ouers van die vermiste Britse kind Madeleine McCann het onderneem om aan te hou soek na haar.

Dit kom nadat hulle ’n saak in ’n Portugese hof gewen het teen ’n gewese polisie-inspekteur wat in sy boek beweer het dat Madeleine dood is.

Goncalo Amaral, wat aanvank­lik die ondersoek na Madeleine se verdwyning in 2007 gelei het, het misluk in sy poging om ’n geregtelike verbod op sy boek oor die saak om te keer, het ’n woordvoerder van die kind se ouers gesê.

Madeleine, wat ten tyde van haar verdwyning drie jaar oud was, het in Mei 2007 uit haar ouers se vakansiewoonstel verdwyn.

Dit het gebeur toe hulle saam met vriende gaan uiteet het in die suidelike Portugese toeriste-oord Praja de Luz.

Kate en Gerry McCann (albei 41) het Amaral van naamskending beskuldig omdat hy in die boek beweer het Madeleine is dood en dat haar ouers by die gebeure betrokkewas.

Die McCanns het die besluit van die siviele hof in Lissabon verwelkom en gesê hulle is “tevrede en verlig”.

Die hofsaak het “skokkend” getoon dat geen polisiemag meer na Madeleine soek nie.

Die McCanns het Brittanje en Portugal aangemoedig om elke moontlike leidraad te ondersoek en het ’n pleidooi om hulp aan die Portugese publiek gerig.

Amaral het gesê hy sal teen die hofbeslissing appelleer.

Daar sal later ’n volle hofsaak wees oor of die boek permanent verbied behoort te word, het die McCanns se prokureur, me. Isabel Duarte, gesê.

Die McCanns soek ook €1,2 miljoen (sowat R12,5 miljoen) as vergoeding vir naamskending in ’n aparte geregtelike geding teen Amaral.   

- Sapa
-Die Burger

Lees meer oor: vermiste kinders

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.