Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boeing land veilig ná vlieënier flou word

2013-02-01 13:25
Tweets Share Share line Print

Portland – Die medevlieënier van 'n Alaska Airlines-vliegtuig wat na Seattle onderweg was, moes Donderdagaand ‘n noodlanding in Portland maak ná die hoofvlieënier flou geraak het.

Die medevlieënier het veilig met Vlug 473 in Portland geland, het Paul McElroy, woordvoerder vir Alaska Airlines, gesê.

Die hoofvlieënier het glo flou geword “iewers oor Oregon,” het McElroy gesê. Hy het later weer bygekom en is aan boord die vliegtuig deur ‘n dokter behandel.

Hy is glo na ‘n hospitaal geneem, maar meer besonderhede oor sy toestand is nie beskikbaar nie.

Die Boeing 737-700 het 116 passasiers aan boord gehad sowel as vyf bemanningslede.

McElroy het bygevoeg dat die vlieënier al 28 jaar lank vir Alaska Airlines vlieg.

Die voorval volg ná ‘n ander vlieënier op 22 Januarie ook flou geword het tydens ‘n vlug.

McElroy het gesê die voorvalle hou nie met mekaar verband nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: vsa  |  vliegtuie  |  noodlandings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ronel Botha sê... Wanneer gaan die wereld se oe oopgaan vir Islam..? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bryanston - 13:59 PM
    Road name: Grosvenor Road Westbound
    DELAYS between Bryanston and Douglasdale
  • Friday Randburg - 13:57 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R30000

Stock Reconciliation Clerk

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R17000

QA Specialist / Tester

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R30000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.