Biskop wat dronk bestuur, gesteun

2010-02-24 19:10
Tweets Share Share line Print

Duitsland - Die Protestante Kerk in Duitsland se kerkraad het Woensdag sy steun aan hul hoof-biskop gegee nadat die nuus van sy wat in die geselskap van ’n ongeïdentifiseerde man dronk bestuur het, onthul is.

Margot Kaessmann word gereeld beskryf as ‘n kruising tussen Demi Moore en Moeder Theresa.

Die staatsaanklaers het gesê Kaessmann (51) was “heeltemal buite beheer toe sy bestuur het” nadat die polisie haar luukse Volklwagen Phaeton laat Saterdagaand van die pad afgetrek het.

Sy het ‘n rooilig slegs 500 meter van haar huis af, oorgesteek.

Sy is na die polisiestasie geneem nadat sy ‘n asemklikkertoets gedop het.

Die biskop is vyf keer oor die wettige limiet gewees en staar nou ‘n stewige boete in die gesig, asook die moontlikheid om haar lisensie vir ‘n jaar te verloor.

"Ek is baie geskok in myself dat ek so ‘n groot fout begaan het. Ek weet hoe gevaarlik en onverantwoordelik dit is om dronk te bestuur. Ek aanvaar alle regstappe wat teen my geneem word,” het die Bild berig.

Kaessmann het groot opgang onder die Duitse media gemaak nadat sy in 2007 die eerste biskop geword het wat van haar man geskei het. Sy het pas borskanker verower en al oor die 30 boeke geskryf.

Die voorval het gedurende die vastyd plaasgevind waartydens talle Chistene vir 'n paar weke iets opgee soos vleis of sjokolade.

“Ek gaan alkohol opgee,” het Kaessmann verlede jaar gesê.

"Ek het skielik besef hoe vinnig ‘n glas wyn per aand ‘n gewoonte kan raak,” het sy bygevoeg.

-Sapa-AFP

Lees meer oor: dronkbestuur

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.