Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bin Laden se skoonseun vasgetrek

2013-03-08 09:11
Tweets Share Share line Print

New York – Osama bin Laden se skoonseun, wat ook sy voormalige woordvoerder was, is gevang en aangekla van sameswering om Amerikaners te vermoor, berig Sky News.

Hy sal Vrydag in New York in ‘n hof verskyn.

Sulaiman Abu Ghaith is in die afgelope week in Jordanië vasgetrek, waarna hy deur intelligensiebeamptes na die VSA gevlieg is.

Die saak is ‘n oorwinning vir die Obama-administrasie wat lankal probeer om senior Al-Kaïda-verdagtes in Amerikaanse howe aan te kla, eerder as in militêre tribunale by Guantanamo-baai in Kuba.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: osama bin laden  |  vsa  |  al-kaïda
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chanel Joy Fourie sê... My hart lê in skerwe... Hoe kan God se skeppings só wreed wees? Laat my dink aan Black Eyed Peas se lied - "where is the love?". Luister gerus na die woorde... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:10 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
  • Thursday Pretoria - 11:05 AM
    Road name: N4 Eastbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway after the N1 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.