Bin Laden agter mislukte aanval

2010-01-24 12:00
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Al-Kaïda-leier Osama Bin Laden het 'n nuwe stemboodskap uitgereik waarop hy verantwoordelikheid neem vir die bompoging in Detroit op Kersdag en waarsku dat daar verdere aanvalle sal wees.

In 'n opname wat deur die Al-Jazeera Arabiese nuuskanaal uitgesaai is, rig Bin Laden 'n boodskap aan die Amerikaanse president, Barack Obama, en sê hy die boodskap was soos die een op September 11 en dat die V.S.A. nog aanvalle kan verwag.

"Die boodskap wat oorgedra is deur die vliegtuig van die heroïese vegter Umar Farouk Abdulmutallab was 'n bevestiging van die vorige boodskappe wat deur die helde van September 11 gestuur is," het hy gesê.

"Amerika sal nooit droom van sekerheid tensy ons dit in realiteit in Palestina het," het hy bygevoeg. "As dit God se wil is sal ons aanvalle op julle aanhou so lank soos wat julle die Israelies aanhou ondersteun."

Abdul Farouk Abdulmutallab, 'n Nigeriër, het op Kersdag probeer om plofstof aan boord van ‘n vliegtuig bo Detroit, Michigan, af te sit, maar die bom het nie ontplof nie.

Abdulmutallab het vroeër aan ondersoekbeamptes gesê hy is ‘n Al-Kaïda-filiaal.

Daar was geen manier om te bevestig of die stem regtig die van Bin Laden was nie, maar dit is baie dieselfde as vorige opnames wat wel aan hom toegedig is.

- Sapa



Lees meer oor: detroit  |  osama bin laden  |  al kaïda

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.