Bewyse oorweldigend, sê prins oor moordkomplot

2011-10-12 18:54
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Saoediese prins en voormalige hoof van intelligensie van dié land sê die bewyse dat Iran die dryfveer was agter 'n komplot om die Saoediese ambassadeur in Amerika te vermoor, oorweldigend is.

“Die bewyse is oorweldigend en wys duidelik dat Iran amptelik hiervoor verantwoordelik is.

“Iemand in Iran sal hiervoor moet betaal,” het die Saoediese Prins, Turki al-Faisa, by ‘n konferensie in Londen gesê.

"Dit maak nie saak watter rang die persoon is nie."

Die prins was in die verlede self ‘n ambassadeur vir Saoedi-Arabië in beide Amerika en Brittanje.

Hy het gesê die komplot om die huidige ambassadeur in Washington te vermoor is “uiters krimineel”.

Die Amerikaanse departement van justisie het twee mans daarvan aangekla dat hulle in sameswering met Iran beplan het om die Saoediese ambassadeur, Adel al-Jubeir, in Amerika te vermoor.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: iran  |  saoedi-arabië  |  amerika  |  moorde  |  sluipmoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.