Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Betoging ná man hond doodsteek

2012-12-21 12:10
Tweets Share Share line Print

Bangkok – 'n Diereregtegroep in Thailand het Vrydag buite die Duitse ambassade in Bangkok betoog nadat 'n Duitser verlede maand 'n hond doodgesteek het.

Sowat 50 lede van Call for Animal Rights Thailand het buite die ambassade byeengekom om 'n waarskuwingsbrief aan die 65-jarige Gert Alfred Grewe te oorhandig. Grewe het vermoedelik 'n golden retriever doodgemaak nadat die hond verlede maand sy Rottweiler aangeval het.

Veena Jitassa, 'n woordvoerder van die groep, het gesê Grewe het glo die hond 17 keer gesteek en het gesê die organisasie wil hê hy moet 'n psigiatriese ondersoek ondergaan.

Grewe en die ambassade kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

Die media in Thailand het berig dat Grewe die golden retriever, genaamd QQ, op 12 November gesteek het toe hy en sy Rottweiler in Sattahip in suidoostelike Bangkok gaan stap het.

Grewe is 'n boete van 1 000 baht (sowat R279) opgelê. Hy het gedreig om die golden retriever se eienaar te dagvaar en skadevergoeding van 300 000 baht (sowat R83 000)  te eis vir beserings wat hy opgedoen het.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad  |  diere  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Hennie Visser, soms moet mens maar leke los dat hulle leke bly. Lewer sinvolle kommentaar of bly stil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Houghton Estate - 07:23 AM
    Road name: M1 Both Ways
    DELAYS approaching the Riviera Road exit
  • Wednesday Fourways - 07:22 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Beyers Naude Drive and the Rivonia Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.