Betogers wil Griekeland tot stilstand ruk

2011-10-20 10:04
Tweets Share Share line Print

Athene – Betogers sê hulle gaan Griekeland op die tweede dag van ‘n algemene staking tot stilstand bring.

Daar word berig dat die regering later vandag oor die omstrede wetsontwerp sal stem. Daar word verwag dat die nuwe maatreëls die groen lig sal kry.

Honderde jeugdiges het Woensdag die strate van Athene ingevaar en talle winkels verniel en geplunder.

Owerhede sê 50 polisiebeamptes en drie betogers is tydens die gewelddadige onluste beseer. Altesaam 33 betogers is in hegtenis geneem.

Sky News berig meer as 100 000 mense het ‘n optog in die hoofstad teen die wetsontwerp gehou.

Die plan sluit onder andere belastingtoenames en salarisverminderings in.

Die wetsontwerp is Woensdagaand aanvanklik goedgekeur. Altesaam 154 parlementslede is ten gunste van die plan en 141 lede het daarteen gestem.

Parlementslede sal na verwagting later vandag weer stem.

George Papandreou, premier van Griekeland, het huiwerige parlementslede gemaan om die plan te steun.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: griekeland  |  athene  |  stakings  |  betogings  |  eurosone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.