Betogers breek by parlement in

2010-04-07 11:07
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Anti-regering betogers het Woensdagoggend by die parlementsgebou ingebreek nadat wetmakers hulle sitting gestaak het, het ’n Thailandse se televisiestasie berig.

Sommige wetgewers het by ‘n muur opgeklim om te probeer ontsnap.

Thai PBS, ‘n aanlyn-nuuswebwerf het berig dat sommige betogers deur die onluste-polisie gebreek het om die gronde van die parlement binne te kom.

Van die betogers het selfs tot op die tweede verdieping geklim om die gebou binne te kom.

Dit was nie duidelik hoeveel betogers die parlement binnegekom het nie.

Die sogenaamde Red Shirt-betogers het ‘n beroep op die premier, Abhisit Vejjajiva gedoen om die parlement te ontbind en ‘n nuwe verkiesing te loods.

Die betogings duur sedert 12 Maart voort.

’n Black Hawk-helikopter met vyf gewapende soldate aan boord het op die parlement se landingstrook geland om die ministers en wetmakers wat deur die betogers vasgekeer is, op te laai, het die agentskap, CAPO in 'n verslag gesê.

-Sapa-AP    
 

Lees meer oor: politieke onrus  |  taiwan

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.