Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Betaal of sterf in dié staat

2013-02-08 14:07
Tweets Share Share line Print

Morelia – ‘n Mexikaanse burgemeester wat saam met sy vrou in ‘n restaurant ontbyt geëet het, is vroeër dié week doodgeskiet.

Wilfrido Flores Villa, tussentydse burgemeester van die dorp Nahutzen in Michoacan, is die 31ste burgemeester wat vermoor is sedert ‘n golf van dwelmverwante geweld in 2006 in die land uitgebreek het.

Intussen het ander burgemeesters in die westelike staat Michoacan erken dat hulle dwelmkartelle betaal om hulle lewens te spaar.

“Die tekort aan sekuriteit raak ons. Dit is iets waarvan almal weet, maar niemand praat daaroor nie, want ons is bang om met georganiseerde misdaad gekonfronteer te word,” het een van vyf burgemeesters wat op voorwaarde van anonimiteit met AFP gepraat het, gesê.

“Ons moet ‘n belasting aan hulle betaal,” het hy gesê.

“Hulle gee jou nie ‘n keuse nie.”

Die bendes in Michoacan neem geld van armes en rykes. Inwoners moet glo betaal as hulle nie ontvoer of vermoor wil word nie.

“Dit is nie iets wat ons wil doen nie. Dit is iets wat ons gedwing word om te doen. Ons het nêrens om heen te vlug nie. Hulle gee nie vir jou ‘n opsie nie,” het die burgemeester gesê.

Bendelede loop onbeskaamd by stadsale in om hulle omkoopgeld af te haal. Dit beloop tipies sowat $800 (R7 134)  per maand. Dié afpersing vind plaas onder die neuse van weermaglede, wat sedert 2006 ontplooi is om die geweld probeer verminder.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: mexiko  |  burgemeesters  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joelene Pietersen Van Zyl sê... GIVE THAT MAN A BELL'S!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.