Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Besluit oor Strauss-Khan se verhoor uitgestel

2012-11-28 16:24
Tweets Share Share line Print

Lille – ‘n Franse hof het 'n besluit of hy aanklagte gaan terugtrek wat Dominique Strauss-Kahn by ‘n onwettige prostitusiekartel betrek, uitgestel.

Aanklaers het Woensdag gesê dat die hof op 19 Desember sal sê of die saak teen die voormalige hoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) laat vaar is.

Strauss-Kahn is saam met twee sakemanne en ‘n polisiehoof aangekla nadat hy by ‘n onwettige prostitusiekartel betrek is.

Hy het al erken dat hy met baie van die vroue seks gehad het, maar beweer hy het nie geweet dat hulle betaal word nie.

Sy vrou, Anne Sinclair, het hom in Julie om ‘n egskeiding gedagvaar.

Strauss-Kahn se loopbaan het in duie gestort nadat hy in hegtenis geneem is oor 'n hotelwerker se bewerings van seksuele aanranding.

Die aanklagte is later laat vaar.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

nicolette sê... Susanna in meeste gevalle is dit so dat die mosnters agter n masker wegkruip. Die ergste van als is is dat sulke tipe mense baie algemeen is. Maar elke hond kry sy dag en n brak kry n langnaweek. Sterkte en moenie lat sulke varke jou lewe verder opneuk nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electrician

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Supply Chain Consultant

Cape Town CBD
DAV Professional Placement Group
Market Related

Junior Technical Writer

Cape Town
Datafin Recruitment
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.