Berlusconi se aanvaller sê jammer

2009-12-15 22:47
Tweets Share Share line Print

Rome - Die man wat die Italiaanse premier Silvio Berlusconi aangeval het, het om verskoning gevra vir sy "oppervlakkige, lafhartige en onbeheerde" aanval.

'n Regter moet nou besluit of die 42-jarige Massimo Tartaglia na 'n psigiatriese hospitaal oorgeplaas moet word.

Tartaglia het glo 'n geskiedenis van sielkundige probleme en het deur sy prokureurs 'n brief aan Berlusconi geskryf waarin hy om verskoning vra.

Berlusconi het in 'n boodskap uit sy hospitaalbed aan sy ondersteuners gesê "die liefde oorwin haat".

Dít was Berlusconi se eerste boodskap ná hy Sondag tydens 'n politieke saamtrek met 'n replika van Milaan se katedraal geslaan is.

Berlusconi het 'n gebreekte neus en het sy twee voortande verloor.

"Baie dankie aan almal wat boodskappe van bemoediging en ondersteuning gestuur het. Bly kalm en gelukkig. Die liefde oorwin altyd haat en jaloesie," het hy gesê.

Dokters het gesê Berlusconi sal na verwagting Woensdag ontslaan word.

– Sapa-AFP

 

Lees meer oor: silvio berlusconi  |  italie  |  misdaad  |  hof

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.