Berlusconi se aansien daal

2009-09-16 17:00
Tweets Share Share line Print

Rome – Die Italiaanse premier, Silvio Berlusconi, se publieke aansien het ‘n laagtepunt van 47% bereik, het ‘n meningspeiling wat Woensdag deur La Repubblica koerant gepubliseer is, getoon.

Skandale in sy privaatlewe en verdelings binne sy regering het daartoe gelei dat Berlusconi se stemmetal van 62% in Oktober afgeneem het.

“Wat uitstaan is dat die regering die prys vir interne spanning betaal en Berlusconi weet nie hoe om dit te bestuur nie,” het Repubblica berig.

Berlusconi is in ‘n dispuut met Gianfranco Fini, die Italisaanse minister van buitelandse sake, wat die gebrek aan 'n ware demokrasie in die regering kritiseer.

Bo en behalwe dit belemmer Berlusconi se persoonlike lewe en skandale oor die vroue in sy lewe ook sy beeld.

Berlusconi se gunstigheid het met twee persentasiepunte gedaal vanaf die vorige meningspeiling in Julie toe sy populariteit onder 50% gedaal het, die eerste keer sedert hy weer in Mei 2008 aan bewind gekom het.

Die peiling, waaraan 1000 mense deelgeneem het, is tussen 11 en 13 September uitgevoer, het Repubblica berig.

- Sapa-AFP

 

Lees meer oor: silvio berlusconi  |  italie

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.